Dit is vir jou as ouer en onderwyser belangrik om jou eie, sowel as jou kind se profiel te verstaan. Jou breinvoorkeure bepaal onder andere hoe jy besluite neem, kommunikeer en hoe jy jou kind sal opvoed.