Description
Oopkopouers besef ouerskap nóú lyk anders as twintig jaar gelede.
’n kind se toekoms gebeur nie net nie – dit word geskep en dan sal kreatiwiteit bepaal of jou kind gaan kruip of vlieg.
- Wil jy graag die beste ouer wees wat jy kan?
- Wil jy hê jou kind moet ’n passie en visie vir die toekoms hê?
- Glo jy jou kind het die potensiaal om suksesvol te wees?
- Wonder jy hoekom jou en jou kind se geaardhede so verskil?
Dan is hierdie net die boek vir jou!
Jy sal leer hoe om jou kind beter te verstaan en kreatief gereed te kry vir die toekoms.
En jy sal agterkom hoekom heelbreindenke nodig is om jou kinders “die beste” te gee.
Van nou af sal jy nuut en anders dink oor ouerskap en besef: Hoe jy dink bepaal jóú lewe – én jou kind s’n!
Reviews
There are no reviews yet.