Jou Gewig, Jou Keuse

R250,00

In hierdie boek stel ons ons kennis, ons insig in die menslike denke en die modelle wat ons oor die jare ontwikkel en beproef het, vir jou beskikbaar. Hierdie selfde modelle het besighede laat floreer, werknemers uit negatiwiteit laat opstaan, skole gehelp om nuwe sukses te behaal en individue nuwe geluk op baie lewensterreine laat beleef. Nou kan jy ook hierdie modelle toepas om daardie allerbelangrikste kopskuif te maak sodat jy beheer kan kry oor jou gewig, jou eetgewoontes en jou gesondheid.

SKU: JGJK Categories: ,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.