0
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

RYK BREIN ARM BREIN

(Gratis Webinaar)

DINSDAG 21 JULIE 2020
15:00 (GMT +2)

Unieke geleentheid om van die voorste deskundiges in die wêreld te leer oor die verskil tussen ryk brein en arm brein—- veral in ’n tyd waar omstandighede vir baie al hoe benouer word.

  • Word beskou as een van die toonaangewende wêreldleiers vir kreatiwiteit

  • Ingesluit in 15 International Who’s Who-publikasies

  • Die uitvinder van 30+ geheelbreininstrumente, waaronder die wêreld se eerste 8 – dimensie-instrument (gebruik in 60+ lande)

  • Geskrewe 90+ boeke (Baie internasionale topverkopers)

  • Het die meeste van die gesogte internasionale kreatiwiteitspryse verower, waaronder die eerste Paul Torrance Lifetime Award in 2019

  • Stigter van Attooh—7 jaar in ’n ry die wenner van die #1 finansiële adviseur groep vir Discovery

  • Gesogte nasionale en internasionale spreker en opleier

  • Skrywer van 13 boeke insluitend internasionale blitsverkopers soos The Ordinary Millionaire en Would driving a Porche change your life

  • Wouter is n “Serial Entrepreneur” en het 15 ondernemings suksesvol gestig en dra steeds by tot sy repertoire

  • Mede-stigter van die Creativity Foundation of South Africa, ‘n lid van die Kobus Neethling-groep

    Raché ontwikkel, ontwerp en bied kreatiwiteitsprogramme in talle organisasies in Suid-Afrika en regoor die wêreld aan

  • Mede-outeur van meer as 40 boeke, insluitend die topverkopers wat sy saam met Dr Kobus Neethling geskryf het

  • Raché is ‘n hoofspreker en het in verskeie tydskrifte, op verskeie radio- en televisieprogramme verskyn, waaronder die bekroonde Out of the Box, as ‘n kreatiwiteitskundige

Sit terug en luister na die heel eerste aanbieding ooit oor die verskil tussen die ryk brein en die arm brein—en hoe mens ‘ryk brein’ keuses kan begin maak. Hier is ’n geleentheid wat jy jy nie mag misloop nie

In krisistye kan jy nie meer bekostig om jou arm brein te kies nie

* Wat is ons huidige realiteite en vrese?

* Wat is jou geld ‘mindset’ en hoe kry jy toekomshelderheid?

* Daar is ’n arm brein en ’n ryk brein in elke kwadrant van die brein—watter een kies jy?

* Wat beteken ’n ryk heelbrein