Hierdie boek is in vele opsigte ’n uitvloeisel van die outeurs se navorsing oor toegepaste kreatiwiteit. Am I clever or am I stupid? was ’n internasionale topverkoper, net soos Creativity Uncovered en The Ordinary Millionaire. Na my sewe jaar van navorsing oor die potensiaal van jong kinders was dit vir my duidelik dat kinders van 0–3 jaar beskik oor iets wat ons in hierdie boek “rykbrein”-vermoëns noem.
Ryk Brein Arm Brein
R190.00