As jy nié hou van hoe jou lewe nou is nie, sal iets moet verander. Hierdie is ’n boek met ’n verskil: dis nog nie klaar geskryf nie! Na elke stuk volg daar twee vrae om jou aan die dink te sit. Pen jou gedagtes neer en na slegs 50 dae het jy die storie van jou lewe voor jou. Om ’n boek te skryf was nog nooit so maklik nie!
(Only available in Afrikaans)